03 June 2011

How to #36: Embrace yourself



Naomi: I was a weirdo. I thaught that the moon followed me everywhere. I thaught it meant something special was gonna happen to me
Arthur:  Well that’s a pretty ridiculous hypothesis Naomi because by that notion, the moon would be out there right n... Naomi, the moon is literally out there right now spying on us. His light shining down on your face and clutter... what is all these things?! Smitwitifs...
Naomi: My dad’s pills
Arthur: a lot of incriminating stuff lying around here young la... what’s this for
Naomi:  that’s nothing, put it...
Arthur: whoa whoa whoa this is not nothing. This is something
Naomi:  I used to write stories and draw pictures for kids.
Arthur: wow... “The statue of liberty had travelled all the way from France She missed her friend the Eifel tower and her arm hurt...” Naomi, that’s wonderful.
Naomi: Thank you
Arthur: In this the statue of Liberty is a lonely French giant...
Naomi: Yeah, and she stays lonely until she meets her friend, the Chrysler building
Arthur:  That’s brilliant Naomi. You should quit your job and focus all your energy on this.
Naomi: I can’t
Arthur: why? What have you got to lose?
Naomi: The house, and electricity...
Arthur: you can pay for all of those when this is published.
Naomi: Arthur, things like that don’t happen to people like me.
Arthur: Then why is the moon still following you?

02 June 2011

How to #35: Appreciate

Ek het nou vir ‘n lang ruk al nie geblog nie, om dat ek eintlik, om die waarheid te se, ‘n bietjie hoop veloor in hierdei projek… Mens moet realisties wees, en ek kyk so daarna… As ek nie self lees nie, hoekom sal ander mense wat baie soos ek is dan die goed lees ?! Maar dan gee ‘n vriendin my ‘n kompliment, of vra hoe dit gaan met my blog, dan kry ek weer hoop.
Ek gaan steeds hulp kry van die groot ouens by Mfm, maar ek het net so ‘n drang gehad om weer te skryf, al is dit redelik bol… :D
So... Ek wil bietjie youtube videos update.... Fetish met die briljante The Lonely Island deel met jou.
Ek kan  vertel dat dit voorentoe lyk met mfm werk... my pa word elke woensdag wakker om te luister en vir my raad te gee. My co-host is briljant en ek word geinspereer deur haar entusiasme, en sy help my as ek baie erge spel voute maak, wat ‘n totale realiteit is... ha ha.
Die vaksnsie le nou voor hier in Stellenbosch en ek begin nou worry oor nagraadse programme, want volgende jaar kry ek my grad... scary! Ek voel nou kwaai oud!
Ons is besig om ‘n trip by die weskus af te reel vir die vakansie maar ek is bevrees dat daar nie baie mense is wat game is so ver nie, want ek bly t ever in die middle van nerens... dit suck. Maar tenminste gaan die vriende front nou al afdraand, en dis fantasties. Ek verlang net nogal na koshuis soos ek dit ken. Nie ‘n oomblik stil in my en Mich se kamer nie. Mens kon altyd Stella se lag gepaard met Mell en die ander girls iewers hoor. Hierdie setup is so geisoleerd. En daar is niks lojaliteid aan die koshuis nie. En ek is regtig lief vir die koshuis.  Dit bring my na ‘n klein  problempie wat my pla... ek weet nie of ek moet prober staan vir koshuis HK nie, om die girls te inspereer om life te wees vir hierdie huis van ons, of ek net moet trek na my eie flat, wat wonderlik glamourous klink, want ek is na 15 jaar baie opgewonde om huis huis te speel...
“moet nie die lewe dink nie, Leef die lewe.”
Daar is hoop

Cool Guys Don't Look At Explosions

11 May 2011

ON A SERIOUS NOTE

My sincere apologies are in order since I have neglected my blog and those who believe in me and support me.

Writer in training on search of inspirational inspiration. Back shortly.

In the mean time, please enjoy the following.  

Song of the week, but i guess it becomes of the month snce i'v been gone so long...

http://youtu.be/qMxX-QOV9tI

series of the... like, next 2 months!!! epic! im totally gonna steal Parkers hairstyle!! check it out... Leverage

and hopefully the aids to my insparation loss... im gonna ask Lincoln and Willem, who are both amazing presenters at Mfm, for help with getting my blog to life. 

19 April 2011

How to #34: enjoy your own demise

>>i am sore, i am tired. im failing half of my university work, and the work that im passing im not interested in. i make irrational decisions that i regret and that confuse people. i don’t look after my body. im not reaching the goals that I have set for myself. i don’t make enough effort for my friends and i feel lonely. i’m not doing well at my academics, i spell like a 12 year old spoon. i don’t feel pretty and i don’t have a good fashion sense. i write a terrible dead end blog and the job i  just got is going to keep me awake from 2 to 6 every Wednesday morning and i don’t even get paid. my Family is far away, and frankly, im convinced that they would not be able to understand let alone survive a day in the life of me. <<
<<I had a fantastic night last night, laughed till it hurt and I cannot wait to get to bed. I found out that I scraped through my Philosophy predicate test, and I’m going to have to work my butt off in the next 2 week on all the English work that iv aloud myself to get behind with. I’m in a fantastic relationship and I’m surrounded by people who have potential to become my most special and treasured friends. I finally finished training for Mfm and I’m going on air tomorrow morning bright and early, maybe now I will be able to find my morning jogging routine again. I love routine, and I love jogging in the morning.  My brother is having a great time in America and I cannot wait om weer hierdie naweek vir ‘n slag huis toe te gaan nie. ons gaan weer paaseiers jag!>>

13 April 2011

Duk aangemaak

Wat ek is en wat ek het
sal 'n handjie vol mense ondhou
Wat ek se sal min mense hoor
nog minder sal dit verstaan
maar waarin ek glo sal lewe


my Lewe is kleurvol soos 'n vet kruitprentjie
hoe meer ek binne die lyne mik
hoe meer lek dit na buite uit
dit word Deurmekaar en ander
kan nie verstaan nie
dan verstaan ek nie


my Hart is kastig geline met
Fancy Stainless Steel
struikel en swaar seerkry om in te pas
by myself
My Hart is 'n Grondpad
papwiele, verwarring
wie sal dit dan nou wil vat?

09 April 2011

How to #33: Be brunette

the lady robbed me of my blondeness!!! noo!!!

aniway... havent blogged in long again... i seem to be rather bad at this... maar blykbaar lees my vriende my blog!! dankie julle, julle is als!! :)

ek het vandag gaan staduim build vir my Mfm vereistes... eks nou al baie baie nader aan klaar wees... yay!

meer later.

dalk nog van my eie werk in 'n rukkie. werk aan 'n gedig en 'n liedjie
hopelik net 'n bietjie minder cripties. :P

05 April 2011

Best of FAILS 2010 Compilation

Dankie Mevrou

By die spar goed gekoop waarvan ek die strokie net daar by die till laat weg gooi het. Klim ek in my kar dat ek kan terug gaan om te leer. Die son sak al, maar ek wil nie terug gaan nie. Terug na my kombuis kantoor slaap kamer. Terug na my ‘vriendinne’ wat nie hulle daaglikse Majuba koffie date kan misloop nie. Die mense na wie ek eendag met ʼn smile op my gesig moet kan wys in my foto albums vir my kinders. Mos.
Ry ek toe oor Helshoogte pas at the speel of smell met baie mooi musiek wat op die CD speler tekere gaan. Zorgvliet, dis die naam van die wynplaas waaroor die man gepraat het wat in die Drive show op mfm gekom adverteer het. Ek wil Sondag saam met Louis hierheen kom, so ek draai in. Zorgvliet is net een skoon wit muur waarby ek in een reël van ʼn liedjie verby ry, maar ek hou aan. Verby ʼn vrek fancy gaste plaas plek, om donker draaie tussen privaat wingerde. Ek waai vir van die plaas werkers, en draai toe maar om. Dalk sal ek by nog ʼn paadjie afdraai. Die grondpad laat my CD krap, maar ek gee nie om nie. Dit voel soos huis.
Ek word hartseer wanneer ek weer verby ʼn ou plaas huis ry. Pad op het ek gedink dat dit mooi en misteries is. Maar pad af het ek in my kop ʼn mini fliek afgespeel, en voor my was dit ons plaas huis wat so lyk. Hortjies dig toegetrek met die verf wat lankal afgedop het. Die mure toe gerank. Maar die stoep en gras lyk mooi. Mens kan sien dat daar al geluk hier was.
Amper terug by die teerpad, kom daar ʼn vrou van voor af. Haar rok gespan oor haar kurwes, en haar arms lyk kort met die ‘groen’ Pick ʼn Pay. Maar haar vriendelike vampier voortandlose glimlag laat my selfsugtige alleen hart warm voel. Soos huis. Sy is ouer as ek maar ek se vir haar: ‘jy’. met ʼn klein sagte handjie stel sy haarself voor. Vanessa pas net net in die passasier sit plek voor haar inkopies teen die dashboard vasdruk, en die stoel is al die pad terug gestoot omdat Louis lang bene het. Sy werk by die laundromat, daai een agter die petshop langs die Pick ‘n Pay. Reeds die een waarheen ek altyd my kleure vat.
Laai haar in die duister af, nadat ek ʼn mooi U-turn gemaak het. En opad terug tel ek 3 op wat opad is teerpad toe waar hulle ʼn geleentheid gaan kry na die kerkraadsvergadering vanaand. Hulle gaan vanaand in die donker hier terug stap. Ek se naand mevrou, wat hulle is mos belangrike mense. Hulle is stil geskok. Hulle kom van Philip se town af en Colesberg. My wêreld se mense.
Mxit met my emo musiek sonder ʼn smile en ry terug na my boifrend waar ek gaan lag en weer eet al het ek nou nit daai pille gekoep hit vir baja gjeld. Ek bunk my koshuis vergaderings. Sal later my oe rooi vryf en iets se van persoonlike something. Bevraagteken verder my besluite en toekoms.

How to #34: Make it happen

*verwag binnekort van my eie skryf werk hier