'n metafoor
op 'n kussing voor die vuur
le te na aan die vlamme
al skiet hy my met kooltjies
bly le ek voor die vuur
want dis gemaklik warm
...
maar die son skyn buite
elke nou en dan skop ek die houd rond
om dit beter te maak
____________________________________
Screaming in blue, being heard in red
two who still have to grow
should not be defined as one
or am i wrong?
a hidden endevour disguised as peaceful?
when what is needed is not
understood and
what is understood is totally not
needed
eventually the result is merely a rustle of the
feathers
___________________________________
uitbarsting van die onnodige
statusse oor boomklimtegnieke en nic-nac pryse
laat wakker nagte oor besluite
alleen trane
naels af kou
geforseerde glimlagge
vrae oor gevoelens
antwoorde wat vlous
vooroordeelde opinies van goeters
mense
verdink, herdink, oordink
naels af kou
alleen trane
geforseerde glimlagge
'n snuif van reuke wat ontsnap van ander se potte
No comments:
Post a Comment