22 August 2011

How to #51: listen and hear

Night two at Aan De Braak theatre: Chilled vibes with interviewee no. 3. Was very comfortable and an interesting experience.
Niel McDonals is ʼn ou Maties student en is werklik skerp met sy Afrikaanse woorde. Met goeie wyn  in die hand en die mense wat hom ken in die gehoor was hierdie aand werklik ʼn belewenis. Ons elkeen het aan sy lippe gehang met elke nuwe storie wat hy liries vertel. ons het self lekker gelag. maar en daai teater kom mens voel wat dit is om Suid Afrikaans te wees. En trots.


No comments:

Post a Comment