21 February 2012

How to #66 move on and up

So, ek het my die koshuis uit getrek en in n flippen lekker flat waar ons huge brunches hou laat kuier en bak en stuff… maar die top punt is dat my boeta nou al vir n ruk saam my bly wat lekker is want hy was lank weg, maar die beste este is date k n sooper cool flatmate het wat sooo baie soos ek is en dis als net baie happy tye. Eks seker dat tye dit nog hier op gaan maak… en al lyk haar hand redelik funny in die fot is sy nogal normal… kind of… :p

Sy het laas week 21 geword, en ons het amal (Hilde,Marine,Phia,Louis en haar ander chommies wat seker nooit my blog sal lees nie) super special try maak… vroeg oggend beerkies gebrand en koppies stukkend gegooi… die idee het coller geklink as wat dit actually was :p en sy het n MFM kompetiese gewen en IDOLS toe gegaan… :p was great gees! Sooo trots op haar…
Nou diet ons… maar ons altwee crave chia tee, chocolate milkshakes en milo… (sy kroek)
Day 1
Breakfast
Black coffee or tea, with 1-2 packets Sweet & Low or Equal
1/2 grapefruit or juice
1 piece toast with 1 tablespoon peanut butter
Lunch
1/2 cup tuna
1 piece toast
Black coffee or tea, with 1-2 packets Sweet & Low or Equal
Dinner
3 ounces any lean meat or chicken
1 cup green beans
1 cup carrots

etc... ons suffer!!

1 comment:

  1. Hahahahaahahahahhhhaaaaaahhhhaaahahahahaahahbbbbbahahahahahahahah......asem.....hahahahaahahahahahahwwwhhhaaahahahaha!! Ai Jana! Jy's awesome!

    ReplyDelete